
Investec Champions Cup: Waarom sukkel Suid-Afrikaanse spanne?
Suid-Afrikaanse rugby is in ‘n benydenswaardige posisie wanneer dit kom by wêreldklas-talent. Spelers soos RG Snyman, Handré Pollard, Cheslin Kolbe en Malcolm Marx is van die beste wat die sport