
Beserings mag Bulls se grootste uitdaging wees om die URC te wen
Die Vodacom Bulls was verlede Saterdag in ‘n feestelike bui, maar die vreugde oor hul eerste Vodacom United Rugby Championship-oorwinning in Kaapstad het een van hul grootste bekommernisse voor die